Hier staan ons // Kaartjies

  • Betaling

  • Voer die bedrag in in die Suid-Afrikaanse rand as u 'n donasie wil maak. Alle donasies word waardeer.
  • Hierdie geleentheid vind in 'n private Facebook-groep plaas. Nadat u hierdie kaartjie gekoop het, is dit nodig om die skakel te volg om by die private Facebook-groep aan te sluit. Sluit direk by die Facebook-groep aan nadat u hierdie kaartjie gekoop het. Let wel dat dit tot 48 uur kan neem om toegang te kry tot die groep. Op die dag van die konsert sal nuwe kaartjiekopers 2 ure voor die geleentheid toegang kry. Moet asseblief nie mense met die groep se "join button" nooi nie, dit werk nie, aangesien hulle eers `n kaartjie moet koop.
  • Please read through our terms and conditions available here: Terms and Conditions. By purchasing a ticket you agree to our terms and conditions
  • R0.00