Helpmekaar Kollege
Kultuuraand

20 Junie // 18:00

Kultuuraand Junie 2020 ​

Helpmekaar-kultuuraand vat vlam, kultuurwarmte en talent op sy beste. Kom geniet die Helpie-kultuuraand met die Helpmekaarkoor en -orkes, dramastukke, sang en kreatiewe grendeltydverdrywe. Jak de Priester gooi ook olie op die vuur en `n blik van die mooiste plekke in ons skool sal elke hart laat brand. Kom vat vlam by die kultuuraand-uitsending.

Datum: 20 Junie 2020
Tyd: 18:00
Koste: R50 per persoon
Platform: Private Facebook-groep
Speeltyd: 1h30mins
Beskikbaarheid: Die vertoning sal vir 48uur na die lewendige uitsending beskikbaar wees.

Kyk gerus die kort video bo  aan die bladsy vir meer inligting oor hoe die kaartjie en aanlyn kosert platvorm werk.