Jak de Priester het onlangs sy 10e album bekend gestel, in hierdie ‘lockdown live’ konsert sing hy van sy nuutse liedjies. Hy sing ook van sy lockdown geïnspireerde liedjies en ‘n ou treffer of twee. Jak de Priester nooi jou na die binnekamers van sy huis en sy hart. Kom geniet die 80min van sy stories en sy songs.
Die konsert is ten bate van Laerskool Secunda en Jak de Priester tydens die Covid-19 Pandemie.