Kom deel saam in ‘n lui-lekker Sondag middag lewendige vertoning met twee komedie legendes, Schalk Bezuidenhoudt en Hannes Brümmer. Hierdie twee doen elk ‘n stand up show en maak oop vir die dag se groot event: Die premier van Die Laksman kortfilm, met name soos Reynardt Hugo, Neels Clasen en Hannes Brümmer. Teen slegs R70 per kaartjie kan jy nie hierdie lekker-lag dag misloop nie!
Event Date: 11 October 2020 Time: 12:00 Price: R70 Platform: Private Facebook Group Running Time: 1h20min Availability: 7 Days after Premiere
Take 2 minutes to watch the instruction video below for more information on how the online platform works: